Pous Gregorius XII

Pous Gregorius XII
Geboortenaam Angelo Correr
Pontifikaat begin 30 November 1406
Pontifikaat eindig 4 Julie 1415
Voorganger Innocentius VII
Opvolger Martinus V
Gebore ± 1325
Venesië, Italië
Sterf 18 Oktober 1417
Recanati, Italië
Ander pouse genaamd Gregorius

Gregorius XII was die 205de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1406 tot 1415 en een van die min pouse wat vrywillig afgetree het. Sy aftrede het 'n einde gemaak aan die Westerse Skisma.


Developed by StudentB